Waarom ek in effektetrusts sal belê

Why I would invest in Unit Trusts?

 In die vorige artikel het ek geskryf oor swak waardes en boetes op Uittree-Annuïteite en Uitkeerpolisse. U weet boetes word gehef aangesien Lewensversekeraars redeneer dat kliënte ‘n kontrak oor ‘n termyn met hulle aangaan en indien die kontrak nie eerbiedig word nie, word die belegger beboet. Daar word gereeld genoem dat die kostes die kommissie […]

Why I should invest in unit trusts

Why I would invest in Unit Trusts?

 In the previous article I wrote about poor values and penalties on Retirement Annuities and Endowment policies. Penalties are applied because Life Insurers reason that clients have entered into a contract with them over a specified time period and in the case where the contract is not fulfilled, the investor is penalised. It is regularly […]

Die waarheid maak seer en spyt kom altyd te laat

Reality hurts and regret is always too late

 Ek het op 30 Maart 2005 ‘n artikel in die Sakeburger geplaas oor swak beleggingswaardes op versekeringspolisse. Indien u ‘n afskrif verlang, kan u dit aanvra by my kantoor. Na aanleiding van die druk wat die Minister van Finansies en Nasionale Tesourie op lewensversekeraars geplaas het, het die LOA (Vereniging van Lewensversekeraars) besluit dat polisse […]

Reality hurts and regret comes always too late

Reality hurts and regret is always too late

 On 30 March 2005 I placed and article in the Sakeburger about poor investment values on insurance policies. If you would like a copy, you can request one at my office. As a result of the pressure that the Minister of Finance and National Treasury placed on Life Insurers, the Life Offices Association decided that […]

‘n Testament is nie net ‘n brief nie

A Will is not just a letter

 Ek sit verlede Sondag in die kerk en luister na Ds. Jannie Ferreira se boodskap oor ‘n ouer wat aan sy drie seuns 17 kamele nalaat. Die oudste seun moes volgens sy testament een helfte ontvang, die tweede een derde en die derde seun een negende. Die manne was redelik verward want hoe deel mens […]

A will is not just a letter

A Will is not just a letter

 I was sitting in church on Sunday and listening to Dominee Jannie Ferreira’s message about a parent that left his three sons 17 camels. According to his will the oldest son must receive one half, the second one third, and the third one ninth. They were reasonably concerned as to how to divide up the […]

Wat is suksesvolle finansiële en boedelbeplanning

 Ek het die geleentheid gekry om Finansiële artikels van nou af per geleentheid in die Swartlander te plaas. Die eerste vraag wat ons onsself kan afvra is: “Wat is suksesvolle Finansiële- en Boedelbeplanning?“  Na my mening sal ek dit graag wil definieer dat dit ‘n natuurlike persoon se hele vermoë met die daarbybehorende regte en […]

Waarom al meer mense uittree-annuïteite en uitkeerpolisse vermy

 Ek het op 30 Maart 2005 ‘n artikel in die Sakeburger geplaas spesiefiek oor swak waardes op versekeringspolisse. Indien u ‘n afskrif verlang, kan u dit aanvra by my kantoor. Na aanleiding van die druk wat die Minister van Finansies en Nasionale Tesourie op lewensversekeraars geplaas het, het die LOA (Vereniging van Lewensversekeraars) besluit dat […]