Vrese oor finansiële onsekerheid

Ek dink ek is soos heelwat ander mense oortuig dat die meeste spanning by mense veroorsaak word as gevolg van finansiële redes. Dit vorm so ‘n belangrike kern van ons daaglikse bestaan dat die meeste van ons besluitneming meesal bepaal word op grond van die beskikbaarheid en die versameling van finansies. Daar is diegene wat […]
Afsterwe van ‘n broodwinner

Bogenoemde gebeur meestal met ‘n skok, daar is egter gevalle waar lang siekbeddens hierdie gebeurtenis voorafgaan en sekere stappe dan geneem kan word om die situasie te verbeter, want om dit dan eers heeltemal te probeer regstel, is meestal onmoontlik. Of ons nou hiervan hou of nie, of wegskram of eerder uitstel om voorbereid te […]
11 Secrets of irresistible people

Some people, regardless of what they lack – money, looks, or social connections – always radiate with energy and confidence. Even the most skeptical individuals find themselves enamored with these charming personalities. These people are the life of every party. They’re the ones you turn to for help, advice, and companionship. You just can’t get […]
9 Habits of profoundly influential people

1. They think for themselves Influential people aren’t buffeted by the latest trend or by public opinion. They form their opinions carefully, based on the facts. They’re more than willing to change their mind when the facts support it, but they aren’t influenced by what other people think, only by what they know. 2. They […]
Die ses stappe in die finansiële beplanngsproses

Vandag skryf ek oor die prosesse wat gevolg moet word in Finansiële Beplanning. Hierdie ses stappe vorm die basis van dit wat die Finansiële Beplanningsinstituut van sy lede verwag tydens die Finansiële Beplannings Proses. Selfs die Fiansiële Diensteraad verwag dat volledige rekords van hierdie prosesse bygehou moet word sodat tussengangers aan die Wet op Finansiële […]
The six steps in the financial planning process

Today I am writing about the processes that must be followed in Financial Planning. These six steps form the basis of what the Financial Planning Institute expects from its members in terms of the Financial Planning Process. Even the Financial Services Board expects complete records to be kept of this process so that intermediaries comply […]
How to differentiate between financial planning and the marketing of financial products

In this article I would like to emphasise what to expect in terms of Financial Planning and will be referring to it as FP and to Financial Advice as FA. There is such a great need amongst people for FA, but often they end up with a product that is being marketed to them, and […]
Hoe om te onderskei tussen finansiële beplanning en die bemarking van finansiële produkte

Ek wil graag met hierdie artikel klem lê op wat om te verwag in terme van Finansiële Beplanning en gaan verder daarna as FP en na Finansiële Advies as FA verwys. Daar is so ‘n groot behoefte by die mense om FA te ontvang maar telkens eindig sulke mense op met ‘n produk wat aan […]
Wat is suksesvolle finansiële en boedelbeplanning

Ek het die geleentheid gekry om Finansiële artikels van nou af per geleentheid in die Swartlander te plaas. Die eerste vraag wat ons onsself kan afvra is: “Wat is suksesvolle Finansiële- en Boedelbeplanning?“ Na my mening sal ek dit graag wil definieer dat dit ‘n natuurlike persoon se hele vermoë met die daarbybehorende regte en […]