Waarom ek in effektetrusts sal belê

Why I would invest in Unit Trusts?

 In die vorige artikel het ek geskryf oor swak waardes en boetes op Uittree-Annuïteite en Uitkeerpolisse. U weet boetes word gehef aangesien Lewensversekeraars redeneer dat kliënte ‘n kontrak oor ‘n termyn met hulle aangaan en indien die kontrak nie eerbiedig word nie, word die belegger beboet. Daar word gereeld genoem dat die kostes die kommissie […]

Why I should invest in unit trusts

Why I would invest in Unit Trusts?

 In the previous article I wrote about poor values and penalties on Retirement Annuities and Endowment policies. Penalties are applied because Life Insurers reason that clients have entered into a contract with them over a specified time period and in the case where the contract is not fulfilled, the investor is penalised. It is regularly […]

Die waarheid maak seer en spyt kom altyd te laat

Reality hurts and regret is always too late

 Ek het op 30 Maart 2005 ‘n artikel in die Sakeburger geplaas oor swak beleggingswaardes op versekeringspolisse. Indien u ‘n afskrif verlang, kan u dit aanvra by my kantoor. Na aanleiding van die druk wat die Minister van Finansies en Nasionale Tesourie op lewensversekeraars geplaas het, het die LOA (Vereniging van Lewensversekeraars) besluit dat polisse […]

Reality hurts and regret comes always too late

Reality hurts and regret is always too late

 On 30 March 2005 I placed and article in the Sakeburger about poor investment values on insurance policies. If you would like a copy, you can request one at my office. As a result of the pressure that the Minister of Finance and National Treasury placed on Life Insurers, the Life Offices Association decided that […]

Waarom al meer mense uittree-annuïteite en uitkeerpolisse vermy

 Ek het op 30 Maart 2005 ‘n artikel in die Sakeburger geplaas spesiefiek oor swak waardes op versekeringspolisse. Indien u ‘n afskrif verlang, kan u dit aanvra by my kantoor. Na aanleiding van die druk wat die Minister van Finansies en Nasionale Tesourie op lewensversekeraars geplaas het, het die LOA (Vereniging van Lewensversekeraars) besluit dat […]