Beleggingskeuses by aftrede

Met hierdie artikel raak ek seker een van mees sensitiewe besluite aan wat diegene wie naby aftrede is moet neem. Onthou ons praat altyd van verpligte fondse (beleggings wat val onder die Wet op Pensioenfondse) en diskresionêre fondse (gewone spaargeld). Vir die oefening hieronder verduidelik ek net die opsies van verpligte fondse. Kom ons kyk […]
To be able to retire – or not ….

We as Financial Planners receive the following question so often from clients and potential clients that I decided to prepare this article to clarify the matter. There is unfortunately no alternative to these calculations as I have not come across one situation in 31 years of practice where this loss was made up through normal […]
Om te kan aftree – of nie ….

Ek ontvang so dikwels die volgende vraag van kliënte dat ek dit goedgedink het om hierdie dokument op te stel om die aangeleentheid uit te klaar. Daar bestaan ongelukkig geen alternatief hiervoor nie aangesien ek die afgelope 31 jaar nog nooit ervaar het dat die verlies opgemaak is oor die oorspronklike termyn deur ‘n normale […]
When should you start saving for a carefree retirement?

I get asked so much about the willingness and when to start saving. When is the right time to start or at what age should you start saving? The answer is always yesterday, but it’s not going to work, the second answer is today which is feasible, and the worst is when you hear the […]
Wanneer moet jy begin spaar vir ‘n sorgelose aftrede

Ek kry so baie die vraag oor die bereidwilligheid en wanneer om te begin spaar. Wanneer is die regte tyd om te begin of op watter ouderdom moet jy begin spaar? Die antwoord is altyd gister, maar dit gaan nie werk nie, die tweede antwoord is vandag wat haalbaar is en die slegste is as […]